Betésda Gesondheidslesing: Vogbalans en Algemene Gesondheid

Betésda Gesondheidslesing: Vogbalans en Algemene Gesondheid

Zoom aanbieding deur dr. Ethel Bekker. Bywoning is gratis.

Laat weet of jy wil inskakel vanaf Betésda Gesondheidshuis, of ‘n skakel wil hê om tuis saam te kyk.

 

Description

Gesonde wegneem-etes kan vooraf bestel word @ R45 per porsie.

Bespreek jou plek by 079 419 0452 voor Dinsdag 10:00.

Annemie & Span





× How can I help you?