Inligtingsessie: Gewigverliesprogram

Inligtingsessie: Gewigverliesprogram

19:00 – Meet & Weeg

19:15 – Algemene beginsels vir gewigverlies, aangebied deur Annemie Becker

Description

Inskrywing op ons Gewigverliesprogram behels ‘n maandelikse fooi wat persoonlike evaluasie, weeklikse Meet & Weeg, inligtingsessies, oefensessies en limfterapie insluit.

Gesonde wegneem-etes kan vooraf bestel word @ R45 per porsie.

Bespreek jou plek by 079 419 0452 voor Dinsdag 10:00.

Annemie & Span





× How can I help you?