Description
Inskrywing op ons Gewigverliesprogram behels ‘n maandelikse fooi wat persoonlike evaluasie, weeklikse Meet & Weeg, oefensessies en limfterapie insluit, asook weeklikse inligtingsessies op Woensdae.
Bespreek jou plek by 079 419 0452 voor Dinsdag 10:00.
Annemie & Span