Betésda Gewigverliesprogram

Betésda Gewigverliesprogram

R450.00

Inligtingsessies op Woensdae:

19:00 – Meet & Weeg

19:15 – Algemene beginsels vir gewigverlies, aangebied deur Annemie Becker




Description

Inskrywing op ons Gewigverliesprogram behels ‘n maandelikse fooi wat persoonlike evaluasie, weeklikse Meet & Weeg, oefensessies en limfterapie insluit, asook weeklikse inligtingsessies op Woensdae.

Bespreek jou plek by 079 419 0452 voor Dinsdag 10:00.

Annemie & Span





× How can I help you?