Betésda Gesondheidshuis: Reeks Gesondheidslesings

Betésda Gesondheidshuis: Reeks Gesondheidslesings

Betésda Gesondheidshuis bied aan: ‘n Reeks lesings oor Algemene Gesondheid, elke week ‘n ander tema

Zoom aanbiedings deur dr. Ethel Bekker. Bywoning is gratis.

 

 

Description

Laat weet as jy skakel wil hê om tuis saam te kyk!

Bespreek jou plek by 079 419 0452 voor Dinsdag 10:00.

Annemie & Span





× How can I help you?